Johannes 21:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die dissipels het uit die boot geklim. Hulle sien toe ’n vuur op die strand, en daar was vis op die kole. Daar was ook brood.

Johannes 21

Johannes 21:1-17