Johannes 21:6 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Julle moet die visnet regs van die boot uitgooi, dan sal julle iets vang.”Hulle het die visnet uitgegooi in die water. Daar was toe so baie visse in die net dat hulle dit nie kon intrek nie.

Johannes 21

Johannes 21:4-12