Johannes 21:4 Bybel vir Almal (ABA)

Toe dit oggend word, het Jesus langs die see gestaan, maar die dissipels het nie geweet dit is Jesus nie.

Johannes 21

Johannes 21:1-10