Johannes 21:22 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hom gesê: “As Ek wil hê hy moet lewe totdat Ek kom, dan is dit nie jou probleem nie. Ek het gesê jý moet saam met My kom.”

Johannes 21

Johannes 21:21-25