Johannes 20:31 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die wondertekens waarvan julle in hierdie boek lees, is geskryf sodat julle kan glo Jesus is die Christus, die Seun van God. Dit is geskryf sodat julle die ewige lewe kan kry omdat julle aan Hom behoort.

Johannes 20

Johannes 20:25-31