Johannes 20:26 Bybel vir Almal (ABA)

’n Week later was die dissipels weer bymekaar. Tomas was ook by hulle. Die deure was gesluit, maar Jesus het gekom en Hy het tussen hulle gaan staan. Hy het vir hulle gesê: “Ek gee vir julle my vrede!”

Johannes 20

Johannes 20:25-29