Johannes 20:23 Bybel vir Almal (ABA)

As julle ander mense se sondes vergewe, dan vergewe God ook hulle sondes. As julle nie hulle sondes vergewe nie, dan vergewe God ook nie hulle sondes nie.”

Johannes 20

Johannes 20:15-27