Johannes 20:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die twee engele het vir haar gevra: “Mevrou, hoekom huil jy?”Sy het gesê: “Hulle het my Here se liggaam weggeneem, en ek weet nie waar hulle Hom gesit het nie.”

Johannes 20

Johannes 20:10-14