Johannes 2:16 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het vir die mense wat duiwe verkoop, gesê: “Vat weg al hierdie goed! Julle moenie ’n winkel maak van my Vader se tempel nie!”

Johannes 2

Johannes 2:13-17