Johannes 19:32 Bybel vir Almal (ABA)

Die soldate het gegaan en hulle het die eerste man se bene gebreek. Toe het hulle ook die bene gebreek van die ander man wat saam met Jesus gekruisig is.

Johannes 19

Johannes 19:29-42