Johannes 19:23 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat die soldate vir Jesus gekruisig het, het hulle sy klere gevat. Hulle het sy bo-klere in vier dele gedeel, en elke soldaat het ’n deel gekry. Jesus se onderkleed was alles een stuk materiaal, dit het nie ’n naat gehad nie.

Johannes 19

Johannes 19:21-26