Johannes 19:14 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was die dag voor die Paasfees, die dag waarop die Jode alles gereedgemaak het vir die Paasfees. Dit was omtrent twaalfuur die middag. Pilatus het vir die Jode gesê: “Kyk, hier is julle koning!”

Johannes 19

Johannes 19:4-24