Johannes 18:40 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het hard geskree: “Nee, jy moenie vir Jesus laat uitkom nie! Jy moet vir Barabbas laat uitkom!”Barabbas was ’n man wat teen die Romeinse regering geveg het.

Johannes 18

Johannes 18:36-40