Johannes 18:3 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom het Judas soldate gaan roep en ook party van die priesterleiers en die Fariseërs se wagte. Hulle het lampe, fakkels en wapens saamgeneem en hulle het by die tuin gekom.

Johannes 18

Johannes 18:1-5