Johannes 18:29 Bybel vir Almal (ABA)

Pilatus, die goewerneur, het uitgegaan na die Jode daar buite. Hy het vir hulle gesê: “Julle moet vir my sê wat hierdie man Jesus verkeerd gedoen het.”

Johannes 18

Johannes 18:23-35