Johannes 18:26 Bybel vir Almal (ABA)

Een van die slawe van die hoëpriester het ook daar gestaan. Hy was familie van die man wie se oor Petrus afgekap het. Hy het vir Petrus gesê: “Ek dink ek het jou saam met Jesus in die tuin gesien.”

Johannes 18

Johannes 18:17-36