Johannes 17:9 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek bid vir die mense wat U vir My gegee het, Ek bid nie vir die mense van die wêreld nie. Ja, Ek bid vir die mense wat U vir My gegee het, want hulle behoort aan U.

Johannes 17

Johannes 17:1-11