Johannes 17:20 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek bid nie net vir hierdie mense nie. Ek bid ook vir die ander mense wat in My sal glo omdat hierdie mense vir hulle sal vertel van My.

Johannes 17

Johannes 17:18-24