Johannes 17:13 Bybel vir Almal (ABA)

Nou gaan Ek na U toe. Ek bid al hierdie dinge terwyl Ek nog op die aarde is, want Ek wil die mense bly maak wat U vir My gegee het. Ek wil hulle regtig baie bly maak.

Johannes 17

Johannes 17:10-22