Johannes 16:32 Bybel vir Almal (ABA)

maar daar kom ’n tyd wanneer julle sal swaarkry. Daardie tyd is klaar hier. Die mense sal julle jaag na al die kante toe en julle sal na julle huise vlug. Julle sal My alleen los, maar Ek sal nie regtig alleen wees nie, want die Vader is by My.

Johannes 16

Johannes 16:27-33