Johannes 16:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense sal julle wegjaag uit die sinagoges. Daar sal ’n tyd kom wanneer die mense julle sal doodmaak en dan sal hulle dink hulle dien God.

Johannes 16

Johannes 16:1-7