Johannes 16:15 Bybel vir Almal (ABA)

Alles wat aan die Vader behoort, behoort ook aan My. Dit is hoekom Ek sê alles wat die Heilige Gees vir julle sal sê, kom van My.”

Johannes 16

Johannes 16:9-17