Johannes 15:26 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek sal vir julle ’n Helper stuur wat van die Vader kom. Die Helper is die Heilige Gees wat vir julle sal wys wat die waarheid is. Die Helper kom van die Vader. Hy sal vir julle vertel van My.

Johannes 15

Johannes 15:22-27