Johannes 15:2 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is party lote wat uit My groei maar wat niks vrugte dra nie. My Vader knip daardie lote af. Maar die lote wat vrugte dra, knip Hy net skoon sodat hulle nog meer vrugte kan dra.

Johannes 15

Johannes 15:1-7