Johannes 15:18 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het ook vir die dissipels gesê: “As die mense van die wêreld julle haat, dan moet julle onthou hulle het My gehaat voordat hulle julle gehaat het.

Johannes 15

Johannes 15:13-19