Johannes 15:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het vasgehou aan my Vader se liefde, want Ek het gedoen wat Hy gesê het. Julle moet dieselfde doen. As julle wil doen wat Ek sê, dan moet julle vashou aan my liefde.

Johannes 15

Johannes 15:1-12