Johannes 14:3 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer Ek gegaan het en julle plekke gereedgemaak het, dan sal Ek terugkom. Dan sal Ek julle saam met My neem sodat julle kan wees waar Ek is.

Johannes 14

Johannes 14:1-8