Johannes 13:8 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus het vir Jesus gesê: “U mag nooit my voete was nie.”Jesus het vir hom gesê: “As Ek nie jou voete was nie, dan kan jy nie my dissipel wees nie.”

Johannes 13

Johannes 13:7-10