Johannes 13:34 Bybel vir Almal (ABA)

Ek gee nou vir julle ’n nuwe wet: Julle moet lief wees vir mekaar. Julle het gesien hoe lief Ek vir julle is. Daarom moet julle ook so lief wees vir mekaar.

Johannes 13

Johannes 13:26-38