Johannes 13:20 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê vir julle, en dit is seker: Wanneer Ek iemand stuur om ’n boodskap te bring, en die mense luister na hom, dan luister hulle ook na My. En wanneer mense na My luister, dan luister hulle na die Vader wat My gestuur het.”

Johannes 13

Johannes 13:14-22