Johannes 13:12 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Jesus die dissipels se voete klaar gewas het, het Hy sy bo-kleed aangetrek. Hy het weer by die tafel gaan sit en Hy het vir die dissipels gevra: “Verstaan julle wat dit beteken dat Ek julle voete gewas het?

Johannes 13

Johannes 13:3-22