Johannes 12:49 Bybel vir Almal (ABA)

Die dinge wat Ek gesê het, kom nie van My nie. Die Vader wat My na die wêreld gestuur het, het vir My gesê presies wat Ek moet sê.

Johannes 12

Johannes 12:42-50