Johannes 12:35 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Ek is die Lig. Die Lig sal nog net ’n kort tydjie by julle wees. Wanneer dit lig is, moet julle aanhou werk. Dan, wanneer dit donker word, sal julle nie skrik nie. Wanneer ’n mens in die donker werk, weet hy nie wat hy doen nie.

Johannes 12

Johannes 12:26-41