Johannes 12:30 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “God het uit die hemel gepraat, nie sodat Ék sy stem kan hoor nie, maar sodat júlle sy stem kan hoor.

Johannes 12

Johannes 12:23-31