Johannes 12:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense wat by Jesus was toe Hy vir Lasarus uit die graf geroep het en hom weer laat lewe het, het oral vertel wat Jesus gedoen het.

Johannes 12

Johannes 12:13-24