Johannes 12:13 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het takke van palmbome geneem en hulle het na Jesus toe gegaan. Hulle het hard geskree: Prys God!Prys die Man wat kom.Die Here het Hom gestuur,Hy is die Koning van Israel.

Johannes 12

Johannes 12:5-14