Johannes 11:8 Bybel vir Almal (ABA)

Sy dissipels het gesê: “Rabbi, nie lank gelede nie wou die Jode U daar doodgooi met klippe. Hoekom wil U nou weer daarnatoe gaan?”

Johannes 11

Johannes 11:4-16