Johannes 11:54 Bybel vir Almal (ABA)

In die provinsie Judea het die Jode almal geweet waar Jesus is. Daarom het Hy nie daar gebly nie, Hy het weggegaan na die stad Efraim. Efraim was in ’n deel van die land naby die woestyn. Hy het daar gaan bly saam met sy dissipels.

Johannes 11

Johannes 11:52-57