Johannes 11:51 Bybel vir Almal (ABA)

Kajafas se woorde het nie van homself gekom nie. Hy was daardie jaar hoëpriester, daarom het God hom laat sê wat sal gebeur. Kajafas het gesê Jesus sal sterf sodat die volk kan lewe.

Johannes 11

Johannes 11:44-56