Johannes 11:47 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesterleiers en die Fariseërs het vergadering gehou. Hulle het gesê: “Jesus doen so baie wondertekens, ons weet nie wat ons moet doen nie.

Johannes 11

Johannes 11:37-57