Johannes 11:38 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Jesus by die graf kom, het Hy weer baie hartseer geword. Die graf was ’n grot en daar was ’n klip voor die ingang.

Johannes 11

Johannes 11:33-41