Johannes 10:6 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus wou vir die Fariseërs iets verduidelik toe Hy oor die herder gepraat het. Maar hulle het nie verstaan wat Hy vir hulle wou sê nie.

Johannes 10

Johannes 10:1-8