Johannes 10:40 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het weer oor die Jordaan-rivier gegaan, na die plek waar Johannes voorheen die mense gedoop het. Jesus het daar gebly.

Johannes 10

Johannes 10:32-42