Johannes 10:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die Jode het vir Jesus gesê: “Ons wil jou nie met klippe doodgooi omdat jy ’n goeie ding gedoen het nie. Ons wil jou doodgooi omdat jy verkeerde dinge sê teen God. Jy is ’n mens, maar jy maak of jy God is.”

Johannes 10

Johannes 10:30-34