Johannes 10:25 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Ek het dit klaar vir julle gesê, maar julle glo My nie. Ek doen die dinge wat my Vader gesê het Ek moet doen. Daardie dinge wys wie Ek is.

Johannes 10

Johannes 10:17-32