Johannes 10:21 Bybel vir Almal (ABA)

Ander Jode het gesê: “Nee, wanneer ’n duiwel iemand laat praat, dan sal hy nie praat soos Jesus praat nie. ’n Duiwel kan ook nie blinde mense laat sien nie.”

Johannes 10

Johannes 10:14-26