Johannes 1:9-11 Bybel vir Almal (ABA)

9. Die Woord was die ware lig. Hy moes vir al die mense lig bring. Hy het klaar begin om na die wêreld te kom.

10. Die Woord was in die wêreld. God en die Woord het die wêreld gemaak, maar die mense van die wêreld wou nie die Woord ken nie.

11. Hy het na sy eie mense toe gekom, maar hulle het Hom nie aanvaar nie.

Johannes 1