Johannes 1:48 Bybel vir Almal (ABA)

Natanael vra toe vir Jesus: “Hoe weet U dit? Ken U my?”Jesus sê vir hom: “Ek het jou daar onder die vyeboom gesien voordat Filippus jou geroep het.”

Johannes 1

Johannes 1:40-51