Johannes 1:42 Bybel vir Almal (ABA)

Andreas het vir Simon na Jesus toe gebring. Toe Jesus vir Simon sien, sê Hy: “Jy is Simon seun van Johannes. Jou naam sal nou Sefas wees.” Petrus is die Griekse woord vir Sefas.

Johannes 1

Johannes 1:40-50