Johannes 1:27 Bybel vir Almal (ABA)

Hy is die Een wat sal kom nadat ek gekom het. Hy is baie belangrik, ek is nie belangrik genoeg om sy sandale los te maak nie.”

Johannes 1

Johannes 1:18-35